Vrbas Врбас | |
---|---|
Vrbasrivier in Bosnië en Herzegowina
| |
Die rivier se roete in rooi aangedui
| |
Stroomgebied | Bosnië en Herzegowina |
Hoofrivier | Sava |
Oorsprong | Vranica |
Sytak -links | Prusačka, Semešnica, Pliva Crna Rijeka en die Suturlija |
Sytak -regs | Desna, Ugar, Vrbanja |
Lengte | 250 km |
Monding-hoogte | 90 m |
Stroomgebiedopp. | 6 274 km2 |
Die Vrbas (Serwiese Cyrilies: Врбас) is 'n hoofrivier met 'n lengte van 250 km in die weste van Bosnië en Herzegowina, Sentraal-Europa. Dit is 'n regtersytak van die Savarivier. Die stad Banja Luka is op sy oewers geleë.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search